Oud-leerders prestreer op die sportveld.
Gewese Laerskool Dr. Viljoen leerders mik hoog en reik na die sterre op die sportveld.
Wat ‘n groot prestasie is dit nie om te kan sien hoe ons leerders vooruit gaan en hulle drome najaag. Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat in Hoërskool Framesby is wat vereer was vir hulle prestasies op die sportveld.