Skip to main content

Welkom by die Bubbelbekkie

Sport

More Inspiration

Oud-leerders prestreer op die sportveld.

October 19, 2024
Gewese Laerskool Dr. Viljoen leerders mik hoog en reik na die sterre op die sportveld. Wat ‘n groot prestasie is dit nie om te kan sien hoe ons leerders vooruit gaan en hulle drome najaag. Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat in Hoërskool Framesby is wat vereer was vir hulle prestasies op die sportveld.

Ons Jaarlikse Sportdag!

August 9, 2024
What is important is that we make sure to work together, that we understand our strength comes from unity and not division. Ons het weer ons jaarlikse sportdag op 13 Julie gehad. Waar ons verskillende skole nooi om die dag by ons te kom kuier. Walt Disney het gesê: Ons grootste natuurlike hulpbron is die […]

FB_IMG_1723198438090